Afrikaans is 'n Lae Frankiese Wes-Germaanse taal wat afkomstig is uit Nederlands, en meestal in Suid Afrika en Namibië gepraat word. Daar is ook Afrikaanssprekende persone in Australië, België, Botswana, Kanada, Duitsland, Lesotho, Malawi, Nederland, Nieu-Seeland, die Verenigde Koninkryk, die VSA, Zambië en Zimbabwe. Sowat 10 miljoen mense praat Afrikaans as 'n eerste of tweede taal, en miljoene ander het 'n basiese kennis van die taal.
Afrikaans behou sekere eienskappe van Nederlands uit die 18de eeu, asook 'n woordeskat vanuit verskeie Bantu- en Khoisantale, en ook van Portugees en Maleis. Afrikaanssprekende mense kan Nederlands verstaan, alhoewel Nederlandsprekendes 'n rukkie nodig het om gewoond te raak aan Afrikaans.
Sedert ongeveer 1815 het Afrikaans Maleis begin vervang as die onderrigtaal in Moslem-skole in Suid Afrika. In daardie jare was dit geskryf met die Arabiese alfabet. Afrikaans, geskryf met die Latynse alfabet, het begin verskyn in koerante en geskrewe stukke oor politiek en godsdiens teen ongeveer 1850. In 1875 het 'n groep Afrikaanssprekende mense van die Kaap die Genootskap vir Regte Afrikaanders gestig, en 'n aantal boeke in Afrikaans gepubliseer, insluitend boeke oor grammatikas, woordeboeke, godsdienstige leesstof en geskiedenis. Hulle het ook 'n joernaal gepubliseer genaamd Die Patriot.
Gedurende die vroeë jare van die 20ste eeu was daar 'n baie skerp toename in akademiese belangstelling van Afrikaans. In 1925 was Afrikaans erken deur die regering as 'n werklike taal, eerder as 'n informele weergawe van Nederlands. Afrikaans het baie min verander sedert daardie tyd.
Translated in Afrikaans by Dirk Liebenberg
| A a | B b | C c | D d | E e | F f | G g | H h | I i |
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| aa | bee | see | dee | ee | ef | gee | haa | ie |
| J j | K k | L l | M m | N n | O o | P p | Q q | R r |
| jee | kaa | el | em | en | oo | pee | kuu | er |
| S s | T t | U u | V v | W w | X x | Y y | Z z | |
| es | tee | uu | vee | wee | ex | y | set |
Alle menslike wesens word vry, met gelyke waardigheid en regte, gebore. Hulle het rede en gewete en behoort in die gees van broederskap teenoor mekaar op te tree.
Listen to a recording of this text by Marius Kock
All human beings are born free and equal in dignity and rights. They are endowed with
reason and conscience and should act towards one another in a spirit of brotherhood.
(Article 1 of the Universal Declaration of Human Rights)
Information about Afrikaans | Afrikaans phrases | Tower of Babel in Afrikaans | Afrikaans learning materials
Information about Afrikaans
http://en.wikipedia.org/wiki/Afrikaans
http://www.lowlands-l.net/anniversary/afrikaans-intro.php
https://aie.ned.univie.ac.at
Online Afrikaans lessons
http://www.openlanguages.net/afrikaans
http://www.youtube.com/view_play_list?p=1F35850FA7D1B151
Hear the sounds of the Arikaans alphabet
http://www.sois.uwm.edu/afrikaans/pronunciation/alphabet.html
An introduction to Afrikaans (includes pronunciation and a few words and phrases)
http://www.cyberserv.co.za/users/~jako/lang/afr.htm
Online Afrikaans dictionaries
http://interpret.co.za/html/dictionary.php
http://www.freelang.net/online/afrikaans.php
http://www.freedict.com/onldict/afr.html
http://www.dicts.info/dictionary.php?l1=English&l2=Afrikaans
http://www.rieme.co.za/woordeboek.asp?t=1
Radio Sonder Grense - Online Afrikaans Radio
http://www.rsg.co.za/
arikaans.be - a blog in Afrikaans
http://afrikaans.be
Afrikaans, Alsatian, Cimbrian, Danish, Dutch, Elfdalian, English, Faroese, Frisian, German, Gothic, Icelandic, Low German / Low Saxon, Luxembourgish, Norn, Norwegian, Old English, Old Norse, Scots, Swedish, Swiss German, Yiddish
Other languages written with the Latin alphabet
We offer free and up-to-dated 640-460 dumps along with latest 642-415 pdf facility to give you a pass guarantee in HP0-S28 exam.